PRAAG vra moordsyfers per bevolkingsgroep
Twee Afrikaanse nie-regeringsorganisasies, PRAAG en die Boereleednavorsingsinstituut, het ‘n versoek onder die Wet op die bevordering van toegang tot inligting van 2000 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens geliasseer om moordstatistiek volgens bevolkingsgroepe te verkry. Volgens dr. Dan Roodt, direkteur van PRAAG (die Pro-Afrikaanse Aksiegroep), “heers daar diepe kommer onder lede van etniese minderhede in Suid-Afrika oor [...]